Genesis 31:46 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob sê toe vir sy familie: “Bring nog klippe.”Hulle het ’n hoop klippe opmekaar gepak. Toe het hulle daar by die hoop klippe geëet.

Genesis 31

Genesis 31:40-55