Genesis 31:45 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob neem toe ’n klip en hy sit dit regop sodat dit ’n gedenksteen kan wees wat hulle sal help om die ooreenkoms te onthou.

Genesis 31

Genesis 31:41-55