Genesis 3:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die mens het gesê: “Ú het die vrou vir my gegee. Dit is sý wat vir my van die vrugte gegee het, en ek het daarvan geëet.”

Genesis 3

Genesis 3:8-13