Genesis 3:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here God vra toe vir die mens: “Wie het vir jou gesê jy is kaal? Het jy geëet van die vrugte wat Ek gesê het jy mag nie eet nie?”

Genesis 3

Genesis 3:7-18