Genesis 29:21 Bybel vir Almal (ABA)

Ná die sewe jaar sê Jakob vir Laban: “Gee nou my vrou vir my, want die sewe jaar is verby en ek wil met haar trou.”

Genesis 29

Genesis 29:18-31