Genesis 29:20 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob het sewe jaar lank gewerk om Ragel te kry, maar dit het vir hom so kort gevoel soos ’n paar dae, want hy was baie lief vir haar.

Genesis 29

Genesis 29:12-29