Genesis 23:13-15 Bybel vir Almal (ABA)

13. en hy sê vir Efron sodat almal dit kan hoor: “Luister asseblief na my. Ek sal betaal vir die grond. Neem my geld sodat ek my vrou daar kan begrawe.”

14. Efron antwoord toe vir Abraham:

15. “Meneer, luister na my. Die stuk grond kos 400 sikkels silwer. Maar wat maak dit saak tussen my en jou? Begrawe jou vrou daar.”

Genesis 23