Genesis 23:13 Bybel vir Almal (ABA)

en hy sê vir Efron sodat almal dit kan hoor: “Luister asseblief na my. Ek sal betaal vir die grond. Neem my geld sodat ek my vrou daar kan begrawe.”

Genesis 23

Genesis 23:7-20