Genesis 21:31 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom noem hulle die plek Berseba, want hulle twee het daar ’n ooreenkoms gemaak. Hulle het belowe dat hulle nie die ooreenkoms sal breek nie.

Genesis 21

Genesis 21:30-34