Genesis 21:30 Bybel vir Almal (ABA)

Abraham het geantwoord: “Jy moet hierdie sewe lammers van my neem. As jy dit neem, dan sal dit beteken jy weet dat dit ek is wat hierdie put gegrawe het, nie jou manne nie.”

Genesis 21

Genesis 21:27-34