Genesis 20:2 Bybel vir Almal (ABA)

Abraham het vir daardie mense gesê Sara is sy suster. Koning Abimelek van Gerar het toe sy manne gestuur, en hulle het vir Sara gaan haal.

Genesis 20

Genesis 20:1-11