Genesis 20:1 Bybel vir Almal (ABA)

Abraham het van Mamre weggegaan na die Suid-land. Hy het gaan woon in die stad Gerar, tussen Kades en Sur. Die mense van die land het hom toegelaat om daar te woon.

Genesis 20

Genesis 20:1-8