Genesis 19:36-38 Bybel vir Almal (ABA)

36. Lot se twee dogters het toe swanger geword en hulle het hulle pa se kinders gekry.

37. Die oudste dogter het ’n seun gekry en sy het hom Moab genoem. Hy is die voorvader van die Moabiete.

38. Die jongste dogter het ook ’n seun gekry en sy het hom Ben-Ammi genoem. Hy is die voorvader van die Ammoniete.

Genesis 19