Genesis 19:29 Bybel vir Almal (ABA)

Toe God die stede in die suide van die Jordaan-vallei verwoes het, het Hy aan Abraham gedink en Hy het vir Lot laat uitgaan uit die stede wat Hy verwoes het. Dit was die stede waar Lot gewoon het.

Genesis 19

Genesis 19:23-31