Genesis 19:28 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het gekyk na Sodom en Gomorra en na die hele suide van die Jordaan-vallei. Hy het rook gesien wat uit die aarde kom daar waar die stede was. Dit het gelyk soos rook uit ’n oond.

Genesis 19

Genesis 19:27-36