Genesis 19:15 Bybel vir Almal (ABA)

Toe dit dag word, het die engele vir Lot gesê hy moet gou maak. Hulle het gesê: “Kom, neem jou vrou en jou twee dogters wat by jou is, sodat die Here jou nie ook straf wanneer Hy die stad straf nie.”

Genesis 19

Genesis 19:11-24