Genesis 19:14 Bybel vir Almal (ABA)

Lot het gegaan en met die skoonseuns gepraat wat met sy dogters sou trou. Hy het gesê: “Kom, julle moet uit hierdie plek uitgaan, want die Here gaan die stad verwoes.”Maar sy skoonseuns het gedink Lot maak ’n grap.

Genesis 19

Genesis 19:12-18