Genesis 18:25 Bybel vir Almal (ABA)

Sal U die goeie mense saam met die slegte mense doodmaak? U sal nie dieselfde doen met goeie mense en met slegte mense nie. U sal dit nooit doen nie. U, die Regter van die hele aarde, sal reg oordeel.”

Genesis 18

Genesis 18:24-27