Genesis 18:24 Bybel vir Almal (ABA)

Miskien is daar 50 goeie mense in die stad. Sal U hulle ook doodmaak en die hele stad straf as daar 50 goeie mense in die stad is?

Genesis 18

Genesis 18:14-29