Genesis 17:20 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gehoor wat jy oor Ismael vra. Ek sal hom seën en hy sal baie kinders hê. Hy sal die voorvader van twaalf leiers wees, en sy nageslag sal ’n groot volk word.

Genesis 17

Genesis 17:12-27