Genesis 17:19 Bybel vir Almal (ABA)

Maar God sê: “Nee, jou vrou Sara sal vir jou ’n kind kry, en jy moet hom Isak noem. Ek sal ook met hóm ’n verbond maak, en die verbond sal altyd aanhou, ook met sy nageslag.

Genesis 17

Genesis 17:11-21