Genesis 15:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Abram buitetoe geneem en vir hom gesê: “Kyk na die lug en probeer om al die sterre te tel. Jou nageslag sal so baie wees.”

Genesis 15

Genesis 15:4-11