Genesis 15:4 Bybel vir Almal (ABA)

Toe praat die Here weer met Abram en Hy sê vir hom: “Nee, dit is nie ’n slaaf wat al jou goed sal erf nie. Net jou eie seun sal jou goed erf.”

Genesis 15

Genesis 15:1-11