Genesis 15:18 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie dag het die Here ’n verbond gemaak met Abram. Die Here het vir Abram belowe:“Ek gee vir jou nageslaghierdie land,van die Egipte-spruit tot bydie groot Eufraat-rivier.

Genesis 15

Genesis 15:14-21