Genesis 15:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die son het ondergegaan en dit het donker geword. Daar kom toe vuurvlamme en rook wat deurgaan tussen die stukke vleis van die diere wat geslag is.

Genesis 15

Genesis 15:7-21