Genesis 14:1 Bybel vir Almal (ABA)

In daardie tyd was daar vier konings wat oorlog kom maak het. Hulle was koning Amrafel van Sinar, koning Arjok van Ellasar, koning Kedorlaomer van Elam en koning Tidal van Gojim.

Genesis 14

Genesis 14:1-9