Genesis 13:18 Bybel vir Almal (ABA)

Abram het sy tente opgeslaan en hy het gaan woon by die bome van Mamre, by die stad Hebron. Abram het daar ’n altaar vir die Here gebou.

Genesis 13

Genesis 13:15-18