Genesis 13:7 Bybel vir Almal (ABA)

Abram en Lot se skaapwagters het met mekaar gestry en rusie gemaak. In daardie tyd het die Kanaäniete en Feresiete ook in die land gewoon.

Genesis 13

Genesis 13:1-9