Genesis 13:6 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was nie genoeg grond vir Abram en Lot saam nie. Hulle kon nie bymekaar woon nie, want hulle het te veel diere en ander goed gehad.

Genesis 13

Genesis 13:2-10