Genesis 12:4 Bybel vir Almal (ABA)

Abram het toe weggegaan soos die Here vir hom gesê het. Lot het saam met hom gegaan. Abram was 75 jaar oud toe hy uit Haran weggegaan het.

Genesis 12

Genesis 12:3-9