Genesis 12:3 Bybel vir Almal (ABA)

As iemand jou seën,dan sal Ek hom ook seën,en as iemand jou vervloek,dan sal Ek hom ook vervloek.Al die mense van die aardesal jou naam gebruikom te bid dat Ek hullemoet seën soos Ek jougeseën het.”

Genesis 12

Genesis 12:1-4