Genesis 10:32 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is die nageslag van Noag se seuns. Hulle was die voorvaders van al die volke wat ná die watervloed oral op die aarde gaan woon het.

Genesis 10

Genesis 10:31-32