Genesis 10:31 Bybel vir Almal (ABA)

Sem was die voorvader van al hierdie mense. Elke familie het sy eie taal gepraat en het in sy eie land gewoon. Hulle het verskillende volke geword.

Genesis 10

Genesis 10:25-32