Esra 9:14 Bybel vir Almal (ABA)

Maar ons het wéér nie gedoen wat U gesê het nie, ons het getrou met mense wat dinge doen wat U haat. U is nou baie kwaad vir ons, en U moes ons almal doodgemaak het, niemand moes aangehou lewe het en vry weggekom het nie.

Esra 9

Esra 9:6-15