Esra 9:13 Bybel vir Almal (ABA)

“Baie dinge het met ons gebeur omdat ons verkeerd gedoen het en omdat ons so baie sonde gedoen het. Ja, ons sondes was baie, maar U het ons nie so baie gestraf nie. U het party van ons laat aanhou lewe.

Esra 9

Esra 9:6-15