Esra 7:18 Bybel vir Almal (ABA)

Jy en die ander priesters mag die silwer en goud wat oorbly, gebruik soos julle dink is reg. Julle moet dit gebruik soos julle God wil hê.

Esra 7

Esra 7:8-22