Esra 7:17 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet hierdie geld gebruik om bulle, ramme en lammers te koop en ook die koring-offers en drank-offers wat daarby moet wees. Julle moet dit offer op die altaar by die tempel van julle God in Jerusalem.

Esra 7

Esra 7:12-23