Esra 5:3 Bybel vir Almal (ABA)

Toe dit gebeur, het Tattenai, die goewerneur van Wes-Eufraat, en Setar-Bosnai en die ander amptenare saam met hulle na die Judeërs toe gekom en vir hulle gevra: “Wie het gesê julle moet hierdie tempel bou en sy dak opsit?”

Esra 5

Esra 5:1-10