Serubbabel seun van Sealtiël en Jesua seun van Josadak het toe weer begin om die tempel in Jerusalem te bou. Die profete van God was by hulle en het hulle gehelp.