Esegiël 47:5 Bybel vir Almal (ABA)

Toe meet hy nog 1 000 el, en toe was dit ’n rivier, ek kon nie daardeur gaan nie. Die water was so diep dat ek sou moes swem. Dit was ’n rivier, ’n mens kon nie daardeur loop nie.

Esegiël 47

Esegiël 47:3-12