Esegiël 47:4 Bybel vir Almal (ABA)

Toe meet die man nog 1 000 el en hy laat my deur die water loop. Die water het tot by my knieë gekom. Toe meet hy nog 1 000 el en hy laat my deur die water loop. Die water het tot by my heupe gekom.

Esegiël 47

Esegiël 47:1-12