Esegiël 47:10 Bybel vir Almal (ABA)

Vissermanne sal langs die see staan van En-Gedi tot by En-Eglajim. Dit sal ’n plek wees waar hulle die visnette droogmaak. Daar sal so baie verskillende soorte visse wees soos in die Middellandse See, en daar sal báie visse wees.

Esegiël 47

Esegiël 47:7-17