Esegiël 45:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die grond waarop die stad moet staan, moet 5 000 el breed en 25 000 el lank wees. Hierdie grond moet langs die gewyde grond wees en dit moet aan al die Israeliete behoort.

Esegiël 45

Esegiël 45:1-11