Die ander stuk grond, 25 000 el lank en 10 000 el breed, is vir die Leviete wat by die tempel werk. Hulle 20 kamers moet daar wees.