Esegiël 44:30 Bybel vir Almal (ABA)

Die eerste vrugte en koring, en al die presente wat julle na die tempel bring, moet aan die priesters behoort. Julle moet ook die eerste deeg wat julle aanmaak, vir die priesters gee. Dan sal die Here julle huise seën.

Esegiël 44

Esegiël 44:21-31