Esegiël 44:29 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle kos is die koring-offer en die sonde-offer en die skuld-offer en al die ander goed wat aan die Here gewy is in die land Israel. Dit behoort aan hulle.

Esegiël 44

Esegiël 44:21-31