Esegiël 43:27 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die sewe dae verby is, van die agste dag af en daarna, dan mag die priesters julle brand-offers en julle ete-offers op die altaar bring. Dan sal Ek julle aanvaar.”Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Esegiël 43

Esegiël 43:26-27