Esegiël 43:26 Bybel vir Almal (ABA)

So moet julle sewe dae lank die altaar gereedmaak sodat mense My daar kan dien. Julle moet die altaar reinig en julle moet dit aan My wy.

Esegiël 43

Esegiël 43:17-27