Esegiël 43:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die man het vir my gesê: “Mens, die Here, Hy wat Here is, sê: Dit is die dinge wat julle moet doen met die altaar wanneer julle dit klaar gebou het om daarop brand-offers te bring en om bloed daarop te spat:

Esegiël 43

Esegiël 43:17-19