Esegiël 43:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die boonste rand, onder die vuurmaakplek, moet ook vierkantig wees, dit moet 14 el lank en 14 el breed wees. Die kant rondom die altaar moet ’n halwe el breed wees. Die afleivoor rondom die altaar moet een el diep wees. Die trappe van die altaar moet by die oostekant wees.”

Esegiël 43

Esegiël 43:14-19